top of page
Gee met Hart
Ons gee met hart ons dankoffers en eer die Here so as ons eerste liefde. Uit dankbaarheid wy ons ons hele lewe en alles wat ons besit aan die Here. Ons gee sodat Families die Here saam kan dien, eer en volg en ook ander sal saamnooi op hierdie opwindende reis! Verder dien ons die Here deur met ons gawes ‘n verskil in die koninkryk, gemeente en gemeenskap in nood te maak!
Ander manier hoe jy 'n verskil kan maak.
bottom of page