top of page

Voltydse Medeleraarspos

Black Blue Green Gradient Join Our Team Instagram Post .jpg

Gelegitimeerde predikante van die NG Kerkfamilie is welkom om aansoek te doen.
 

  • Stuur vir ons ‘n opgedateerde CV en kontakbesonderhede van drie onlangse referente.

  • Stuur asseblief vir ons ’n kort bekendstellingsvideo (3-5 min) waarin jy onder andere meer oor jouself vertel asook hoekom jy aansoek doen vir die pos.

  • Indien beskikbaar, sluit ’n Gallup Strengths Finder en/of Meyers-Briggs-profiel by die aansoek in.

  • Elke aansoek sal deeglik en met vertroulikheid oorweeg word. Ons sal nie later as 13 Junie 2025 met aansoekers kontak maak. Aansoekers kan genooi word vir ’n onderhoud en/of preekgeleentheid.
    Stuur aansoeke aan die voorsitter van die Gemeenteraad by epos: luxmundi.gr@gmail.com

Navrae:
Dr Frikkie Coetzee (Spanleier): 083 222 6017 en/of epos: fcoetzee@luxmundi.org.za
Trudi Cox (Gemeenteraad Voorsitter): 083 271 6879 en/of epos: luxmundi.gr@gmail.com

bottom of page